| Modulekode | SIN 323 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Stabiliteit van balke. Materiaaleienskape. Ontleding en grensstaatontwerp van trek-, druk- en buigdele, en balkkolomme. Ontwerp van vakwerke, eenvoudige rame en verbindings. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | SIN 311 GS |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Siviele Ing |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App